Ek is 'n mamma van twee pragtige kinders wat ek self tuisonderig. Daar is nie veel Afrikaanse bronne beskikbaar nie en het besluit om my idees met ander te deel. Hoop jy vind dit van waarde.